PRODUKTE
Sonskynwoud vir kleuters!
Sonskynwoud vir kleuters! Dubbel CD: een met stories oor Jesus se wonderwerke en een met lekker geestelike en opvoedkundige liedjies
Prys: R100 vir die 2 CD's
Musiek DVD Die liedjies van die CD is pragtig verfilm op DVD
Prys: R50 vir die DVD
"Movies" DVD 1 en DVD 2 het elkeen die episodes wat op KYKNET én KRUISKYK uitgesaai is. Dit speel af in die huis, tuin en speelkamer  in Sonskynwoud met poppekas en liedjies ingesluit.

Al die Sonskynwoud produkte vul mekaar aan en laat kleintjies lag; sing; en kuier saam met die gesin en die diertjies (poppekas) en poedels in die woud. Sonskynwoud produkte is christelik en opvoedkundig en suiwer Afrikaans.
Skaf gerus die hele stel aan vir : geskenke, kleuterskole, tuis, Sondagskole, terapie, of vir betroubare Afrikaanse vermaak. Seën vandag ‘n kind en help verander ’n geslag.

Al die Sonskynwoud produkte vul mekaar aan en laat kleintjies lag; sing; en kuier saam met die gesin en die diertjies (poppekas) en poedels in die woud. Sonskynwoud produkte is christelik en opvoedkundig en suiwer Afrikaans.
Soos gesien op Kyknet is ons produkte beskikbaar in winkels en op ons webwerf. Dis ook op ons verspreiders se webwerwe. Skaf gerus die hele stel aan vir : geskenke, kleuterskole, tuis, Sondagskole, terapie, of vir betroubare Afrikaanse vermaak. Seën vandag ‘n kind en help verander ’n geslag
Prys: R50 elk (per DVD's)
Dis  50% afslag!!😀
Normaalweg R100 per produk
.
Posgeld uitgesluit.