Welkom!
Sonskynwoud vir kleuters!
Sonskynwoud vir kinders jonger as 9jr!   Sonskynwoud is opvoedkundige Christelike vermaak in suiwer Afrikaans.

Kom kuier saam in die woud waar kinders en diere sing en speel en lag.

Soos gesien op Kyknet en Kruiskyk, is ons produkte beskikbaar by aanlyn-winkels en veral op ons webwerf www.sonskynwoud.co.za. en  telefonies 0835492753.

Belê vandag in die bou van jou kind se karakter.

NUUS:
Word deel van die kinderbediening deur gebed, en deur ander mense na ons te verwys, deur ons produkte te koop asook deur 'n eenmalige of maandelikse bedrag te gee. Ons benodig R200 000 om weer te kan produseer. Ons bankbesonderhede is op ons Bestellings bladsy.
😄
Visitor No.